Garsies se inligtingsaande skop môre af!
Die wagtyd is amper verby. Môre en Donderdag maak ons die deure oop vir toekomstige Garsies en hul ouers om die unieke Garsie-wees eerstehands te beleef.
Kom ontdek ons trotse tradisies, topgeleenthede, dinamiese kultuur en waarom Garsies vir soveel leerders soos ‘n tweede huis voel.
13 & 14 Mei 2026
Hoërskool Garsfontein
Registreer nou: https://www.myencore.co.za/Opedag/
Moenie uitmis nie. Ons sien uit daarna om julle te verwelkom!


