Ermelo o/15 Tennis Toernooi:
Garsies eindig algeheel 2de uit 6 skole.
Wen teen HTS Middelburg
Verloor teen Middelburg
Wen teen Piet Retief
Wen teen Ermelo
Wen teen Dr Malan
Ons ontvang ook die trofee vir die span met die beste sportmanskap ![]()
Baie geluk aan elke speler en afrigter.
Julle maak Garsies trots!


