πŠππˆππŒπ„π’π€π€ππƒ 2026 πˆπ’ π‡πˆπ„π‘!

Maak gereed vir een van Garsies se grootste en lekkerste aande van die jaar.

🎀 Met Hammie Wessels as MC.

🎢 Musiek deur Ricus Nel.

πŸ”₯ Spitbraai, boma-vure en ’n atmosfeer wat jy nie wil misloop nie.

🎁 Hope lekker eetgoed en drankies.

πŸ“… 30 Julie 2026.

πŸ“ HoΓ«rskool Garsfontein.

Moenie wag totdat jy die foto’s sien en spyt is nie… maak seker jy is daar!

KOOP JOU TAFEL HIER:

πŸ”—: https://klub88.ebetalings.co.za/product/garsies-knipmesaand/

Scroll to Top