Skaak

Skaak van internasionale vlak – en ’n Garsie wat haar merk maak! ♟️🌍

Amber Viljoen het ons skool met trots verteenwoordig by die 2026 Commonwealth Skaakkampioenskappe in Sri Lanka, waar sy ’n indrukwekkende 10de plek behaal het.

Baie geluk met jou merkwaardige prestasie, Amber!

Scroll to Top