Baie geluk aan ons rugbyspelers wat vir die 2026 Blou Bulle Provinsiale Spanne gekies is. Julle toewyding, harde werk en deursettingsvermoรซ het vrugte afgewerp, en ons is ongelooflik trots op elkeen van julle.
‘n Besonderse prestasie is dat 40 Garsies gekies is, met ๐๐ซ๐ข๐ ๐ฌ๐ฉ๐๐ฅ๐๐ซ๐ฌ ๐ฐ๐๐ญ ๐๐ฌ ๐จ๐ง๐๐๐ซ๐ค๐๐ฉ๐ญ๐๐ข๐ง aangewys is en ๐ญ๐ฐ๐๐ wat die eer ontvang het om hul spanne as ๐ค๐๐ฉ๐ญ๐๐ข๐ง te lei.
Hierdie prestasies getuig van die gehalte van rugby by Hoรซrskool Garsfontein en die karakter van ons spelers op en van die veld af.
Ons sien uit daarna om die 40 Garsies wat die Blou Bulle Provinsiale Spanne gehaal het, met julle te deel. Hou ons blad dop!


