Larissa Meintjies het die afgelope naweek in Bloemfontein aan die SA Nationals XCC en XCO Championship deelgeneem.
Sy het saam die Elite vrouens en 0/23 gery.
Sy was 3de met xcc en 4de xco.
Dis n besonderse prestasie!