Seunshokkie

‘n Sterk vertoning deur ons hokkiespelers!

Eerstes wen hul vriendskaplike wedstryd 3-0.

0/16A speel 1-1 gelykop in die Pretoria Cup (plekke 5-8) en wen daarna 3-2 in die uitskietkompetisie.

Baie geluk, Garsies!

Scroll to Top