๐†๐€๐‘๐’๐ˆ๐„๐’ ๐’๐„ 17๐€-๐’๐๐€๐ ๐„๐ˆ๐๐ƒ๐ˆ๐† ๐ˆ๐ ๐“๐Ž๐ 10 ๐ˆ๐ ๐’๐”๐ˆ๐ƒ-๐€๐…๐‘๐ˆ๐Š๐€

Baie geluk aan die onder 17A-span wat tydens die SA Top Skole Kampioenskap 9de geeรฏndig het.

Hul eindig 2de in die groepwedstryde. In hul oorkruiswedstryde verloor hul slegs 1 wedstryd en wen die spanne van Framesby, Middelburg en Paarls Girls High om 9de in SA te wees.

๐‘‡๐‘Ÿ๐‘œ๐‘ก๐‘  ๐‘œ๐‘ โ„Ž๐‘–๐‘’๐‘Ÿ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐บ๐‘Ž๐‘Ÿ๐‘ ๐‘–๐‘’-๐‘›๐‘’๐‘ก๐‘๐‘Ž๐‘™๐‘ ๐‘๐‘Ž๐‘›.

Scroll to Top