GARSIES SPEEL VIR GOUD!

Ons 1ste dogtershokkiespan speel vandag om 11:20 teen HMS Bloemhof in die Challengers’ Cup-finaal in die Paarl! 🏆

Die Garsies het hul plek in die finaal bespreek nadat hulle die verdedigende kampioene, Affies, geklop het. Nou wag daar nog één groot wedstryd.

📺 Die finaal word regstreeks op SuperSport Schools uitgesaai.

Sterkte, Garsies! Ons staan bankvas agter julle!

Scroll to Top