o/14A – Pretoria Cup-kampioene!
Ons o/14A-span het die titel verower nadat hulle Affies 2–1 in die finaal geklop het.
1ste Span – Pretoria Cup-naaswenners
Ons 1ste span sluit ’n uitstekende toernooi af as naaswenners.
Baie geluk aan beide spanne!