Sterkte aan oud-Garsie Jean-Leigh du Toit en dogtershokkie-afrigter Edith Molikoe, wat van 15 tot 30 Augustus vir die SA-vrouespan in die FIH Wêreldbeker in Nederland en België uitdraf.