Agt van ons leerders het op 14 Augustus aan die Landloop AGN-kampioenskappe by Curro Hazeldean deelgeneem.
Die leerders het hul uitstekend van hul taak gekwyt en puik prestasies behaal. Ons is besonder trots op elkeen van hulle.
ππ’ππ¬π¨π§πππ«π₯π’π€π π©π«ππ¬πππ¬π’ππ¬:
- Elri Dirkse van Schalkwyk β O/19 Dogters: 3ππ π©π₯ππ€
- Ewan Coetzer β O/15 Seuns: 4ππ π©π₯ππ€
- Hanko Delport β O/16 Seuns: 19ππ π©π₯ππ€
- Mile de Swart β O/14 Dogters: 28π¬ππ π©π₯ππ€
Elri en Ewan het ook gekwalifiseer om aan die πππ§ππ₯π¨π¨π© ππ-π€ππ¦π©π’π¨ππ§π¬π€ππ©π©π deel te neem, wat op 5 September by Curro Hazeldean plaasvind.
Baie geluk aan al ons atlete met hul uitstekende prestasies.
πππ π€πππ πΈπππ ππ πΈπ€ππ ππππ π£ππππ ππππ π‘ππ πππ‘ βπ’π π£ππππππππππππ π£ππ πππ ππ΄-πππππππππ πππππ!



