๐•๐ข๐ซ๐ฌ๐ž๐ค๐ž๐ซ ๐๐จ๐จ๐ซ๐๐ฏ๐š๐š๐ฅ ๐๐ž๐ค๐ž๐ซ-๐’๐ž๐ฆ๐ข๐Ÿ๐ข๐ง๐š๐š๐ฅ!

Die Garsie-Bere draf mรดre, Dinsdag 18 Augustus, om 16:00 op Berepark uit teen Hoรซrskool Waterkloof in die Virseker Noordvaal Beker-semifinaal!

Nou het ons รฉlke Garsie langs die veld nodig. Trek jou turkoois aan, bring die gees en kom ondersteun ons Bere! ๐Ÿฉต๐Ÿป

๐ŸŽŸ๏ธ Kaartjies: https://itickets.co.za/events/487046

Scroll to Top