Op 18 Augstus 2026 het HoΓ«rskool Garsfontein se span ‘n tweede plek verwerf in die SARB MonetΓͺre Beleidskomitee Skolekompetisie. Dit is βn landswye kompetisie en HoΓ«rskool Garsfontein is die enigste Afrikaanse skool wat vanjaar vir die finale rondte gekwalifiseer het.
πππ ππ πππππππππππ π‘πππ‘π ππ ππππππ π£ππ πππ ππππππππ . π΅πππ ππππ’π πππ‘ ππ’πππ π’ππ‘π πππππππππ ππππ π‘ππ ππ.
Van links na regs: DaniΓ«l Gazendam, Kean O’Neill, me AdΓ©le Kirsten, mnr. Lesetja Kganyago (president van die Reserwebank), DaniΓ«lle Janse van Rensburg en Zani MarΓ©.


