GARSIE TONEEL PAK HUL TASSE VIR LANDSFINAAL(E)

Baie geluk aan ons toneelgeselskap wat vanjaar met die produksie Skaduvlieg Motel, aan beide die FAK Allegretto Toneelkompetisie en ATKV-Tienertoneel se landsfinaal sal meeding.

Ons toneel is reeds 2 September op die Staatsteater se verhoog tydens die FAK-finaal en dan vanaf 28 September – 3 Oktober in Kaapstad by die Kunstekaap Teater, waar hulle meeding onder die top-10 tonele van Suid-Afrika

Scroll to Top