Con Spirito Forte:
Phillipa Balt behaal A+++ en word aangewys as Item Wenner in Individual Public Speaking: Own Choice.
Zaelรฉ Heidenreich behaal A+++ in Individual Public Speaking: Unprepared.
Ethan Vounatsos behaal A+++ in Individual Public Speaking: Prepared Own Choice.
Olivia Barnard behaal A++ in Individual Public Speaking: Prepared Own Choice.
Romanda Coode behaal A+++ รฉn word aangewys as Item Wenner in Individual Public Speaking: Prepared Own Choice.
Con Spirito Forte Itemwenners:
Ons sรช ook baie geluk aan Phillipa Balt en Romanda Coode wat as Itemwenners in Individual Prepared Own Choice aangewys is!
Interskole Landsfinaliste:
Baie geluk aan Zoe Engelbrecht, Owen van Staden en Olivia Barnard wat gekies is om aan die Interskole Landsfinale op 19 September deel te neem!




