Hoรซrskool Garsfontein wens Laerskool Menlopark en hul atlete graag geluk met hul uitstekende prestasies by die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskappe!
Dit was vir ons โn voorreg om ons oefenfasiliteite beskikbaar te stel en deel van hierdie besondere atlete se voorbereiding te kon wees.
๐ต๐๐ ๐๐๐ฆ๐๐ โ๐๐ก โ๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ ๐๐๐ค๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐โ๐๐๐ ๐๐ 2๐๐ ๐๐ ๐๐ข๐๐-๐ด๐๐๐๐๐ ๐๐รซ๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐.9-๐๐๐๐๐๐๐๐.
Top 10-prestasies:
โข Emma van der Linde โ o.9: 7de plek
โข Lianรฉ van Wyk โ o.12: 8ste plek
โข Jesse du Preez โ o.10: 8ste plek
Top 30-prestasies:
โข Lizรฉ Prinsloo โ o.12: 12de plek
โข Karli Human โ o.9: 22ste plek
โข Lieka Prinsloo โ o.10: 24ste plek
๐ต๐๐ ๐๐๐ฆ๐๐ & ๐ธ๐๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐๐ ๐ฟ๐๐๐๐ โ ๐.9: ๐บ๐๐ข๐ ๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐
๐ฝ๐๐ ๐ ๐ ๐๐ข ๐๐๐๐๐ง & ๐ฟ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ โ ๐.10: ๐๐๐๐ค๐๐ ๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐
๐ฟ๐๐๐รฉ ๐ฃ๐๐ ๐๐ฆ๐ & ๐ฟ๐๐งรฉ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ โ ๐.12: ๐๐๐๐ค๐๐ ๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐
Ook baie geluk aan Charlotte Hanekom, Santa Wagner en Mila Nieman wat met groot veggees hul skool met trots verteenwoordig het!



