HoΓ«rskool Garsfontein het uitstekend gevaar en eindig 6ππ ππππβπππ π’ππ‘ 28 π ππππ tydens die TUT Top 12 Atletiekbyeenkoms.
Ons atlete het nie net medaljes ingepalm nie, maar ook verskeie rekords verbeter.
Goudmedaljes:
β’ Lohan de Lange β Spiesgooi S17 | 70,51 m | Nuwe SA o/18-rekord
β’ AllenΓ© Theunissen β Spiesgooi D16 | Nuwe TUT-rekord
β’ Niela Gerson β Spiesgooi D17 | Nuwe TUT-rekord
β’ Annebelle van der Mecht β Spiesgooi D14 | Nuwe TUT-rekord
β’ Ewan Coetzer β 3000 m S15
Silwermedaljes:
β’ Rehan Groenewald β 800 m S14
β’ LiannΓ© van Rensburg β Spiesgooi D17
β’ Heinrich Weiss β Spiesgooi S15
β’ Ewan Coetzer β 1500 m S15
β’ Megan Maree β 100 m hekkies D17
β’ Lisa du Plessis β Hoogspring D17
Bronsmedaljes:
β’ AllenΓ© Theunissen β Verspring D16
β’ Wian Badenhorst β Gewigstoot S14
β’ Chandri Meyer β Gewigstoot D17
β’ Jenevieve Oosthuysen β Spiesgooi D16
β’ JuandrΓ© Schutte β Spiesgooi S17
Baie geluk aan elke atleet en afrigter met hierdie besondere prestasies!










