Wat ‘n lekker oggend vol wetenskap, pret en opwinding! Ons het reeds om 06:02 die dag met ‘n knal afgeskop en was bevoorreg om leerders van Laerskool Monumentpark, Laerskool Garsfontein, Laerskool Lynnwood, Laerskool Elarduspark, Laerskool Anton van Wouw, Laerskool Tygerpoort en Laerskool Wierdapark by HoΓ«rskool Garsfontein te verwelkom.
Van vasvrae en kompetisies tot opwindende eksperimente het die leerders gewys dat wetenskap nie net leer is nie, maar ook baie pret kan wees!
‘π πΊππππ‘ ππππππ πππ πππ ππππ, πππππ‘ππ, π£ππ πππ ππππ π£ππ πππ ππππππ-βππππ. π½π’πππ ππππππ π‘ππ’ππππ ππ ππ¦ππππ π‘ππ‘ πππ π π’ππ ππ π£ππ βππππππ πππ π€πππ πππππ π€πππππππ.





































