Kom deel in hierdie opwindende wyn- en wingerdervaring. ‘n Statige en stylvolle aand in samewerking met van die beste wynhuise in die land; werklik iets vir elkeen!
Beperkte sitplek beskikbaar. Koop jou kaartjie vandag!
Vir meer inligting kontak mnr. D. Jordaan per e-pos by danielle@garsies.co.za


