Nie net is die nuwe uitgawe van ons Garsie Advertensieboekie hier nie, maar dit bevat ook…

Nie net is die nuwe uitgawe van ons Garsie Advertensieboekie hier nie, maar dit bevat ook van ons Garsie-leerders se ongelooflike kreatiewe kunsontwerpe!

Dit is beslis die moeitewerd om ’n paar minute te neem en deur die boekie te blaai. Ontdek die lekker nuwe spesiale aanbiedinge en pryse van ons lojale borge en vennote, en geniet sommer ook die pragtige kreatiewe ontwerpe van ons eie Garsie-kinders.

Vind die skakel in die kommentaar.

Garsie-groete

Scroll to Top