Ons koor was bevoorreg om deel te wees van die opname van “Pa vir Kersfees”, gesing deur Ruhan du Toit

’n Lied oor heldedade, opoffering en die mense wat agterbly. ’n Huldeblyk wat herinner aan die ware betekenis van moed, liefde en verlies.

Gaan kyk nou na die musiekvideo en beleef hierdie besonderse lied self.

Kyk die video op Facebook: https://www.facebook.com/reel/1631823958623191/

Scroll to Top