๐‘๐Ž๐๐Ž๐“๐ˆ๐Š๐€ | Twee van Garsfontein se robotika spanne het deelgeneem aan dieโ€ฆ

Twee van Garsfontein se robotika spanne het deelgeneem aan die Tshwane Streeks kompetisie van die First Lego League vir 2026.

Die Waffles (Nevin du Toit, Liandri le Roux, Juan Ward, Lana Burger) en die Pickle Tears (Kabo Moagi, Logan Chrisholm, Ferdi le Grange).

Die Waffles wen die Champions award terwyl die Pickle Tears nie net die robot game wen nie, maar ook die BEST Innovation Project.

Albei spanne kwalifiseer vir die Nasionale Kompetisie wat plaasvind, 4 en 5 Desember te SciBono in Johannesburg.

๐ต๐‘Ž๐‘–๐‘’ ๐‘”๐‘’๐‘™๐‘ข๐‘˜ ๐‘Ž๐‘Ž๐‘› ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘ก๐‘ค๐‘’๐‘’ ๐‘ ๐‘๐‘Ž๐‘›๐‘›๐‘’ ๐‘’๐‘› ๐‘ ๐‘ก๐‘’๐‘Ÿ๐‘˜๐‘ก๐‘’ ๐‘ฃ๐‘–๐‘Ÿ ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘๐‘Ž๐‘ ๐‘–๐‘œ๐‘›๐‘Ž๐‘™๐‘’ ๐‘˜๐‘œ๐‘š๐‘๐‘’๐‘ก๐‘–๐‘ ๐‘–๐‘’!!

Scroll to Top