Baie geluk aan ons Garsie spelers en afrigters wat verkies is tot die onderskeie Noord-Gauteng binnehuise hokkiespanne wat in Desember aan die interprovinsiale toernooie gaan deelneem!
Dogters 14A:
Mia Ueckermann
Charlotte Meyer
Elishe Trollope
Hoofafrigter: Josh Botes
Dogters 16A:
Suraya Zowitsky
Dogters 18A:
Hoofafrigter: Essex Mbekeni
Seuns 13A:
Hoofafrigter: Richard Porter
Seuns 14A:
DeWet vd Merwe
Eben Millard
Seuns 14B:
Kellan Walkers
Nie-reisende reserwe: Jayden Ferreira
Seuns 16A:
Martin vd Merwe
Hoofafrigter : Dario Lourenco
Spanbestuurder: Kabelo Makwela
Seuns 16B:
Aryn Matthee



