Ons spiesgooiers het ’n indrukwekkende 𝟏𝟖 𝐩𝐥𝐚𝐬𝐢𝐧𝐠𝐬 in die 𝑆𝑜𝑢𝑡ℎ 𝐴𝑓𝑟𝑖𝑐𝑎𝑛 𝐽𝑎𝑣𝑒𝑙𝑖𝑛 𝐶𝑙𝑖𝑝𝑠 𝑇𝑜𝑝 10 𝑅𝑎𝑛𝑘𝑖𝑛𝑔 2026 behaal!
Van o.14 tot senior het ons atlete hul plek tussen Suid-Afrika se voorste spiesgooiers verseker, met verskeie podiumplekke, insluitend 𝐄𝐄𝐑𝐒𝐓𝐄 𝐏𝐋𝐄𝐊𝐊𝐄 in beide die dogters o.16- en seuns o.17-kategorieë!
Op die aangehegte baniere is Garsies se name en onderskeie plasings in geel uitgelig.
Ons is besonder trots op elkeen van julle en hierdie uitsonderlike prestasie!











