GARSIENETBAL vs AHMP
https://www.facebook.com/photo/?fbid=1239543938178135&set=pcb.1239548084844387
https://www.facebook.com/photo/?fbid=1239543938178135&set=pcb.1239548084844387
GARSIETROTS om geassosieer te word met ons nuwe hoofborg vir die Garsie Ope Gholfdag 2025 – SAFARI OUTDOOR Dit staan nou bekend as: SAFARI OUTDOOR GARSIE OPE GHOLFDAG (14 Mei 2025 Wingate Park)
OUD-GARSIES Arista van Zyl en Lize-Mari Claassens is onderskeidelik vir Noord-Gauteng en Noordwes se o.21 spanne gekies is wat 28 April tot 3 Mei deelneem aan die o.21 Inter-provinsiale hokkie toernooi by Cornwall Hill College in Pretoria
Bianca sal haar provinsie in die o.15-afdeling by die All Ages SA Toernooi vanaf 29 Junie – 2 Julie verteenwoordig.
ARSIE ROBOTIKA WEN TOEKENNING BY FIRST® LEGO® League Challenge” in HOUSTON, TEXAS Die Snuggly Ducklings was een van 160 spanne wat deelgeneem het aan die “FIRST® LEGO® League Challenge” kategorie. Die span het weggestap met die ‘The Core Value Cooperation award”. Die spanlede: • Melanie Venter gr9 • Jeanine Roberts gr10 • Mialiez Badenhorst gr9
Ons spanne behaal ‘n sesde plek uit 50 skole.