n Groot naweek vir Garsfontein se Ysbere-krieket, met sterk spanpogings en indrukwekkende uitslae.πŸ”₯

πƒπ„π‘ππ˜: 𝐆𝐀𝐑𝐒𝑰𝑬𝑺 𝐯𝐬 π‚πŽπ‘ππ–π€π‹π‹ π‡πˆπ‹π‹ π‚πŽπ‹π‹π„π†π„:

’n Dag vol intensiteit, karakter en dominante prestasies!

1A Ysbere

  • Garsie – 286/10 (67)
  • CHC – 131/3 (51)

1B Ysbere

CHC – 297/10 (63)

Garsie – 114/10 & 36/5 (13)

O/15A Ysbere

  • Garsie – 222/10 (65)
  • CHC – 126/9 (54)

O/14A Ysbere

  • CHC – 145/10 (56)
  • Garsie – 276/8 (48)

βœ… Wen met 7 paaltjies op 1ste beurte

𝐓𝐇 π’ππŽπ‘π“ π‹πˆπ†π€:

Ons 1B en 1C spanne bly onoorwonne!

1B Ysbere

  • Wonderboom 1B – 144/10 (32)
  • Garsie 1B – 147/3 (16)

βœ… Wen met 7 paaltjies

1C Ysbere

  • Garsie 1C – 255/10 (36)
  • Centurion 1B – 133/10 (22)

βœ… Wen met 122 lopies

πˆππƒπˆπ•πˆπƒπ”π„π‹π„ π”πˆπ“ππ‹πˆππŠππ‘π„π’π“π€π’πˆπ„π’:

  • Adriaan Maree – 5 paaltjies vir 50 lopies in 8 beurte
  • Righardt Joubert – 80 lopies van 98 balle
  • Wikus du Preez – 60 lopies van 100 balle
  • Diederik van Emmenes – 53 lopies van 54 balle en 4 paaltjies vir 32 lopies in 13 beurte
  • Juandre Bezuidenhout – 31 lopies van 35 balle
  • Eldre Dorey – 100 lopies van 98 balle
  • Joshua de Villers – 81 lopies van 34 balle

Ons is trots op elke Ysbeer wat hul span met karakter, dissipline en vasberadenheid verteenwoordig het.

Inkopiemandjie
Scroll to Top