Perde-Sport

Nicke Neveling het uitstekende prestasies behaal by “Horse of the Year” wat Donderdag en Vrydag plaasgevind het.

Sy en haar filly FS Gracious Giovanna het ’n 1ste plek behaal in die klas Warmblood Filly (1–2 years).

Nicke het ook saam met haar perd Panache ’n 1ste plek verower in SASJA Novice Junior Working Riding.

Baie geluk met hierdie besonderse prestasies, Nicke – ons is trots op jou!

Scroll to Top