
Die wintersportseisoen skop dié naweek af en Garsies is reg vir aksie!
Ons netbal-, hokkie- en rugbyspanne speel almal tuis, en die gees op die veld gaan beslis iets besonders wees.
Kom ondersteun ons spelers en beleef die energie van ’n nuwe seisoen wat begin.
Kry jou kaartjies hier:
https://itickets.co.za/events/485673
