βn Aand vol kreatiwiteit, talent en inspirasie!
Baie trots op ons leerders wat hul harte op die verhoog gedeel het. ![]()
βn Viering van kuns, verbeelding en waar leerders ook hul eie skeppings kan deel en hul passie vir die kunste kan uitleef.
: Zanica Strauss
































