πŠππˆππŒπ„π’π€π€ππƒ 2026 πˆπ’ π‡πˆπ„π‘!

Maak gereed vir een van Garsies se grootste en lekkerste aande van die jaar – ’n aand waar die gemeenskap bymekaarkom, stories gedeel word en herinneringe gemaak word!

  • 🎀 Met Hammie Wessels as MC.
  • 🎢 Musiek deur Ricus Nel.
  • πŸ”₯ Spitbraai, boma-vuur en ’n atmosfeer wat jy nie wil misloop nie.
  • 🎁 Hope lekker eet & kuier.
  • πŸ“… 30 Julie 2026
  • πŸ“ HoΓ«rskool Garsfontein

Bring jou vriende, jou familie en jou gees – hierdie is die tipe aand waar almal later sΓͺ: β€œons moes eintlik langer gebly het.”

Moenie wag tot jy foto’s sien en spyt is nie… maak seker jy is daar!

Hou ons blad dop, skakel vir kaartjies word binnekort gedeel!

Scroll to Top