KLUB 88.

Aan alle oud-Garsies, ouers en belanghebbendes!

Ons speel die naweek tuis teen AFFIES. Jy weet jy wil dit nie mis nie!

SLUIT NOU AAN BY KLUB88 OM VERSKEIE VOORWAARDES DIE NAWEEK, EN ELKE TUIS RUGBY-WEDSTRYD WAT DAAROP VOLG, TE ERVAAR.

GOEIE NUUS! JY KAN TEEN SLEGS R50.00 ‘N MAAND AANSLUIT.

Jou lidmaatskap bied aan jou die volgende:

* Gratis parkering tydens sportdae by Lux Mundi met vervoer van en na die skool

* Gratis toegang vir tuis sportbyeenkomste

* Afslag op die skool se OLD SCHOOL rugbytrui

* Bespreekte sitplek op die pawiljoen

* Toegang tot die Klub 88-tent tydens sportbyeenkomste

Skandeer die QR-kode of klik op die skakel en sluit aan!

Scroll to Top