Drie oud-Garsies maak steeds hul merk in universiteitshokkie.
๐๐ฎ๐ค๐๐ง ๐๐ซ๐ฎ๐ง๐๐ญ๐ญ๐ speel tans vir TUKS HP. Hy was kaptein van Garsies se 1ste hokkiespan in 2025 en het SA Schools verteenwoordig op o/16-, o/17- en o/18-vlak. Hy het ook die Northerns o.18A-span as kaptein gelei.
๐๐๐ข๐ง ๐๐๐๐๐๐๐ก verteenwoordig NWU Pukke se Eerstespan. Hy was kaptein van Garsies se Eerstespan in 2024 en het ook deel gevorm van die Northerns Cup-wennerspan.
๐๐ข๐ค๐จ ๐๐ซ๐จ๐๐ฅ๐๐ซ speel tans vir NWU Pukke se Eerstespan. Hy het Garsies se 1ste span in 2025 verteenwoordig en ook op Northerns o/18 B-vlak gespeel.
Ons is trots op hierdie oud-Garsies wat aanhou uitblink.



