Oud Garsies presteer.

Drie oud-Garsies maak steeds hul merk in universiteitshokkie.

๐‹๐ฎ๐ค๐ž๐ง ๐๐ซ๐ฎ๐ง๐ž๐ญ๐ญ๐ž speel tans vir TUKS HP. Hy was kaptein van Garsies se 1ste hokkiespan in 2025 en het SA Schools verteenwoordig op o/16-, o/17- en o/18-vlak. Hy het ook die Northerns o.18A-span as kaptein gelei.

๐‡๐ž๐ข๐ง ๐’๐ž๐ž๐›๐š๐œ๐ก verteenwoordig NWU Pukke se Eerstespan. Hy was kaptein van Garsies se Eerstespan in 2024 en het ook deel gevorm van die Northerns Cup-wennerspan.

๐Œ๐ข๐ค๐จ ๐†๐ซ๐จ๐›๐ฅ๐ž๐ซ speel tans vir NWU Pukke se Eerstespan. Hy het Garsies se 1ste span in 2025 verteenwoordig en ook op Northerns o/18 B-vlak gespeel.

Ons is trots op hierdie oud-Garsies wat aanhou uitblink.

Scroll to Top