Atletiek – SA Skole Kampioneskappe

Baie geluk aan ons atlete wat hierdie naweek op nasionale vlak kompeteer:

  • Megan Maree – 100m hekkies (dogters o/17)
  • Joshua de Villiers – Verspring (seuns o/17)
  • Allené Theunissen – Spiesgooi (dogters o/17)
  • Jenevieve Oosthuysen – Spiesgooi (dogters o/17)
  • Heinrich Weiss – Spiesgooi (seuns o/17)

Sterkte vir die naweek!

Scroll to Top