Seunshokkie – Hibbert Shield

Ons spanne het die afgelope naweek deelgeneem aan die Hibbert Shield-toernooi.

Uitslae:

  • 1ste span eindig 15de
  • o/16 eindig 9de
  • o/14 eindig 11de

Ons is trots op elke speler wat die skool met passie en trots verteenwoordig het!

Scroll to Top