DIE MEKKA VAN SKOLERUGBY!

As jy nog nie genoeg van skolerugby kan kry nie, is die Virseker Noordvaal Beker se webwerf die plek vir jou.

Bly op hoogte van alles wat tel:

  • Wedstrydhoogtepunte.
  • Puntestand.
  • Skole en toernooireëls.
  • En natuurlik al die Garsie-aksie!

PLUS — jy kan deel wees van die Virseker Noordvaal Voorspeller en pryse wen. Daar is R106 000 op die spel, waarvan R53 000 vir die skool met die meeste deelnemers is.

Gaan maak ’n draai, kry jou naam op die bord en kom ons wys hoe lyk Garsie-gees!

🔗www.virsekernoordvaalcup.co.za

Scroll to Top