Kultuur

Garsie-kultuur toon sy dinamiese aard!

Baie geluk aan ons Dans Crew (dans) en Lisa du Plessis (sang), wat deurgedring het na die finale ronde van die jaarlikse ShowUp!-kompetisie op 16 Mei 2026 in die UP Aula-ouditorium.

Hier is ook die skakel na die Instagram-blad waar hulle bemark en waar ons ook verskyn:

Scroll to Top