Ons spog graag met 16 van ons hokkiedogters wat opgeneem is in Noord-Gauteng hokkiespanne. Dit is ’n besonder groot prestasie en ’n bewys van hul talent en toewyding op die veld.
Baie geluk aan elke speler.
Garsies is baie trots op julle!