Ons is ongelooflik trots op Oud-Garsie Leané Theunissen, wat deel vorm van Cape Ballet Africa se merkwaardige suksesverhaal.
Die geselskap het reeds internasionale erkenning ontvang, met bekroonde produksies en benoemings vir gesogte toekennings. Leané vertolk ook hoofrolle soos Giselle en Odile in Swan Lake, en leef haar passie op wêreldklasverhoë uit.
Jou Garsie-familie is trots op jou, Leané!
Klik op die skakel om meer te lees: https://www.rooirose.co.za/leane-theunissen-is-meer-as-net-n-ballerina/


