𝐍𝐮𝐰𝐞 𝐬𝐤𝐨𝐨𝐥𝐡𝐨𝐨𝐟

Ons verwelkom met groot opgewondenheid ons nuwe skoolhoof, mnr. De Kock.

Mag u leierskap hier by ons ’n pad van groei, inspirasie en samehorigheid bou.

Welkom by die Garsie-familie!

Scroll to Top