Alexia Jansen het ‘n tweede plek en Anneke de Jager ‘n vyfde plek die afgelope Saterdag behaal in die D4 Skaakuitspele. Albei spelers dring deur na die “District Individuals” wat op 31 Julie gaan plaasvind.
Baie geluk met julle puik prestasie!