Kultuur

Garsie maak skoonskip by Pretoria Eisteddfod!

Mickayla van der Merwe (graad 12) word tydens die Pretoria Eisteddfod se prysuitdeling aangewys as leerder met die hoogste gemiddeld in die Populêre Sang Afdeling, kategoriewenner en algehele wenner in dieselfde afdeling.

Welgedaan, Mickayla!

Scroll to Top