Sluit aan by hierdie insiggewende aanlynsessie saam met Carla de Beer waar belangrike onderwerpe soos sosiale media, aanlynveiligheid, kuberveiligheid, KI en die digitale wΓͺreld bespreek word.
24 Junie
17:30 – 18:45
Zoom – Skakel sal nader aan die datum beskikbaar gemaak word.


