Baie geluk aan ons netbalspanne met hul uitstekende prestasies tydens die Tshwane Netbal-Uitspele!
Ons is trots om aan te kondig dat die volgende spanne vir die Gauteng Kampioenskappe gekwalifiseer het:
-o/17A.
-Eerste Span.
-o/16A (reeds direk gekwalifiseer).



