𝐀𝐀𝐍𝐃𝐀𝐆 𝐀𝐋𝐋𝐄 π†π€π‘π’πˆπ„-πŽπ”π„π‘π’.

Sluit aan by hierdie insiggewende aanlynsessie saam met Carla de Beer waar belangrike onderwerpe soos sosiale media, aanlynveiligheid, kuberveiligheid, KI en die digitale wΓͺreld bespreek word.

πŸ“… 24 Junie

πŸ•  17:30 – 18:45

πŸ’» Zoom – Skakel sal nader aan die datum beskikbaar gemaak word.

Scroll to Top