Dogtershokkie

Ons dogtershokkiespanne het puik uitslae teen Midstream College behaal.

Uit die 11 wedstryde wat gespeel is, het 8 spanne gewen, terwyl 3 wedstryde gelykop geΓ«indig het.

Baie geluk aan elke speler en afrigter met jul uitstekende prestasies.

πŸ“Έ : Joubert de Wet

Scroll to Top