๐๐๐ซ๐ฌ๐ข๐ ๐จ๐ง๐๐๐ซ 17๐- ๐ง๐๐ญ๐๐๐ฅ๐ฌ๐ฉ๐๐ง ๐จ๐ฉ๐ฉ๐๐ ๐ง๐ ๐๐ ๐๐๐ฆ๐ฉ๐ข๐จ๐๐ง๐ฌ๐ค๐๐ฉ.
Tydens die afgelope Gauteng Netbalkampioenskap, eindig ons 17A-span met skitter-netbal, 5de in Gauteng en kwalifiseer vir die SA Kampioenskap.
Hulle wen 4 uit 5 groepwedstryde om 2de in hul groep te eindig en deur te dring na die kwarteindstryd, waar ons spog met wenne teen Hoรซrskool Eldoraigne en Monument om ons deelname aan die SA Kampioenskap later vanjaar te verseker.
Die 16A-span het 3de in hul groepwedstryde geรซindig en die toernooi in die Plaatkompetisie verder gespeel, waar hulle โn goue medalje gewen het.
Hul eindig algeheel 9de in Gauteng.
Me Lenรฉ Myburgh, was ook gekies om beide die onder 19 en onder 16 finales tydens die Gauteng Kampioenskap te skeidsreg.
Julle maak ons trots!




