๐€๐ญ๐ฅ๐ž๐ญ๐ข๐ž๐ค ๐Œ๐ž๐ซ๐ข๐ž๐ญ๐ž๐Ÿ๐ฎ๐ง๐ค๐ฌ๐ข๐ž

Ons het onlangs ons jaarlikse Atletiek Merietefunksie aangebied, waar ons die harde werk, toewyding en uitsonderlike prestasies van ons atlete gedurende die atletiekseisoen vereer het.

Baie geluk aan elke atleet wat erkenning ontvang het. Julle deursettingsvermoรซ, dissipline en passie is ‘n inspirasie.

Hieronder volg die volledige lys van toekennings en ontvangers.

Scroll to Top