Maak gereed vir een van Garsies se grootste en lekkerste aande van die jaar.
Met Hammie Wessels as MC.
Musiek deur Ricus Nel.
Spitbraai, boma-vure en โn atmosfeer wat jy nie wil misloop nie.
Hope lekker eetgoed en drankies.
30 Julie 2026.
Hoรซrskool Garsfontein.
KOOP JOU TAFEL HIER:
: https://klub88.ebetalings.co.za/product/garsies-knipmesaand/


